Die dorpie Van Zylsrus is geleë aan die walle van die droë Kuruman-rivier. Daar is soveel geskiedenis in die mooi dorpie dat dit beslis n bestemming moet wees wanneer jy deur die Noord Kaap Toer.

Ons Adventure Crew het n draai gemaak by die Van Zylsrus Hotel Die huidige eienaars, Elbie en Petro Jonker, het die hotel gekoop in 2006. Dit was nodig vir ‘n nuwe baadjie, en die ou hotel is kompleet gesloop tot op fondasie vlak en weer gebou.

Petro Jonker is verantwoordelik vir die oorgrote kunswerke in die hotel. Haar persoonlike hand is oral te sien en besienswaardighede soos die wasbakke, muurwerke, pleister krap en baie ander is persoonlik deur haar gedoen.

Vir meer inligitng oor die hotel en dorpie besoek hulle webwerf www.vanzylsrushotel.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Fill out this field
Fill out this field
Please enter a valid email address.

Menu